Posts by Tag

Addo Elephant National Park
Addo se hoofkamp
May 1, 2009, 4:22 PM | 0 Comments

Waar bly jy? Kom ons hou dit onder ons, maar as jy in Addo se hoofkamp wil bly, is daar eintlik net een plek vir jou: in een van die ses rondawels wat afkyk op die diere se drinkplek.

read more »