Posts by Tag

Geveerde burgers se beroepsname
October 1, 2012, 5:00 PM | 0 Comments

Van die vername sekretarisvoël tot die beskeie skaapwagter, baie voëls het hul name by beroepe en ander betrekkings geleen.

read more »
Mooiste loerie in die land
August 10, 2012, 11:15 AM | 0 Comments

In Afrikaans gaan ons taamlik liberaal om met die adellike naam “Loerie”, maar nie almal het loeriebloed nie.

Deur Hennie van Deventer

read more »
Kom ontdek vir Silwermyn
June 14, 2011, 5:41 PM | 0 Comments

Silwermyn is ’n pragtige deel van Tafelberg Nasionale Park waar jy kan stap, fietsry en langs ’n dam kan braai. Die park se Albert Mitchell vertel ons wat dit so besonders maak.

read more »
Die voel maak die vere
August 19, 2010, 3:02 PM | 0 Comments

Voëls kom in ’n verstommende verskeidenheid kleure voor, vanaf die veelkleurige byevreters en troupante tot die vaal heuningwysers en lewerike. Maar … wat is die rede vir die kleurryke veredos en hoekom verskil dit van spesie tot spesie? Deur Phil Hockey

read more »
Pasop vir die Impundulu!
August 3, 2010, 4:04 PM | 0 Comments

Draers van die dood of boodskappers van voorspoed? Die magiese eienskappe van sommige voëls, deur Phil Hockey

read more »
Hoe lekker is so
July 21, 2010, 9:24 AM | 0 Comments

Diere vroetel nie in mekaar se pels net om goggas te vang nie. Hulle versorg mekaar se pels ook om ander redes. Kate Collins skryf oor dié fassinerende verskynsel, wat versorging genoem word. Dit word ook roskam genoem.

read more »
Een vir almal
May 28, 2010, 12:42 PM | 0 Comments

Hoekom is diere so geneig om groepe te vorm terwyl die grootwordproses eintlik ’n soektog na jouself is? Deur Justin O’Riain

read more »
Kroonwild
April 29, 2010, 11:29 AM | 0 Comments

’n Soektog na die skaars boksoorte is ’n goeie verskoning om weer en weer na ’n wildtuin terug te keer. Natuurlik is dit goed om te weet waar om te begin soek en waar natuurbewaring dié bokke se kanse op oorlewing verbeter.  Deur Keri Harvey

read more »